Jean Bruce Scott

Jean Bruce Scott
Geboorte 8 November 1958 (1958-11-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean Bruce Scott (gebore November 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Magnum, P.I. (1980), St. Elsewhere (1982), Airwolf (1984), en Port Charles (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy